Terug na Provinsies

 

Vrystaat

 

(( Wil u hier adverteer ? ))

Bloemfontein

Kleine Eden- Gastehuis

Geleë in stil voorstad. Maklike toegang vanaf die N1. Ook selfsorg-geriewe. Veilige parkering. Kamers met 'n afsonderlike ingang en badkamer. Kleine Eden - waar vreemdelinge vriende word.

Tel: 051 525 2633 / Faks: 051 525 2991

zanette@kleine-eden.co.za

www.kleine-eden.co.za

Fouriesburg

Gasteplase naby Fouriesburg

Camelroc en Mont Plaisir is twee gasteplase met luukse selfsorg-eenhede of B&B. Asemrowende berguitsigte. Die ideale wegspringplek na Lesotho en die Oos-Vrystaat. perdry, stap-, 4x4-roetes, ens.

Tel: 058 223 0368

www.camelroc.co.za

 

 

Philippolis / Karoo

Groenhuis- Gastehuis

Halfweg tussen Gauteng en die Kaap. Stil teerpad. Korter as die N1. Sorgsaam gerestoureer. Kraakvars linne.

Tel: 051 773 0073 / Sel: 084 581 0149

jensfriis@intekom.co.za

www.philippolis.co.za

Trompsburg

Vissersdam-Gasteplaas

Kuier en ontspan in die vars lug en rustige atmosfeer op die plaas. Halfpad tussen Gauteng en Kaap, 120km suid van Bloemfontein. Aandete, bed en ontbyt. Selfsorg- eenheid (6 mense), binnebraai & DSTV. Bergfiets, muurbal en stap. Jagters welkom.

Tel: 051 713 7028 / Sel: 082 569 6558

 

 

Ficksburg / Rosendal

Moolmanshoek Private Game Reserve

'n Ongelooflike belewenis om die Witteberge te voet, te perd, met 'n 4x4 of 'n perdekar te verken. 11 luukse kamers.

Tel: 051 933 2220 / Faks: 051 933 2444

info@moolmanshoek.co.za

www.moolmanshoek.co.za

Springfontein

Kuilfontein-Gasteplaas

Ideaal geleë. 150km vanaf Bloemfontein en 80km van Colesberg. 4 pragtige en suite-eenhede. Karoo-lamsvleis vir aandete en 'n Engelse ontbyt. Karoo- gastvryheid op sy beste.

Tel: 051 783 0157 / Sel: 083 283 7522

 

 

Clarens

Eddies Selfsorg / B&B

'n Paar minute se loop van Clarens se baie kunsgalerye, anderse winkels, kaggelvuurkroeë en eetplekke! kom ervaar volmaan, donderstorms en sonsopkoms in die omringende berge! Bergstappe, perdry, Lesotho-toere, visvang, golf, kanovaart en nog meer! Topgradering vir gemak, higiëne en gasvryheid. Slaapplek vir 2 - 10.

Sel: 083 262 4005 / Tel na 19:00: 058 256 1059

dtheron2@telkomsa.net

Ladybrand

Oldenburg Lodge & Game Park

Op die Maloti-toeristeroete. SABS- geakkrediteer. Pragtige sandsteen- lodge. Selfsorgeenhede of akkommodasie in die lodge met etes. Perdry, wildbesigtiging, voëlkyk, baarshengel en voetslaan.

Tel: 051 924 5857

oldenburg@xsinet.co.za

www.oldenburglodge.com