Brits
|

|
Dube Private Game
Lodge
|
| Wildplaas
in malariavrye gebied.
Bosveld- atmosfeer.
Minder as 'n uur
vanaf Pretoria en
Jhb, naby Brits.
Luukse selfsorg-huise.
Ook 'n woonwa- en
tentpark. konferensiegeriewe.
Perfek vir troues
en funksies. Swembaddens,
hengel, voëlkyk,
voetslaan, volop
wild.
|
Faks:
012 251 0187 / Sel:
073 171 8331
|
www.dubegame.co.za
|
|
Brits
/ Beestekraal
|

|
Twin Rivers Game
Lodge
|
| kom
ontspan op die pragtige
wildplaas. Ruim,
gerieflike selfsorg-
eenhede. Swembad,
tennis- en muurbalbaan,
wildbesigtigingsritte,
staproetes, lapa-restaurant
en kroeg, konferensiesentrum.
Ideaal vir 'n luilekker
kuier of spanbousessies.
Net 30 min vanaf
Sun City. Malariavry.
|
| Tel:
012 277 1249 / Faks:
012 277 2985
|
| twinrivers@netactive.co.za
|
| www.twinriverslodge.co.za
|
|
|
|
|
Magaliesberge
|

|
Omaramba- Vakansieoord
|
| Omaramba
is geleë in
die pragtige Magaliesberge,
met 'n uitsig op
die Buffelspoortdam.
Gerieflike selfsorg-eenhede
wat 4 - 6 mense
huisves. Woonwapark
met alle geriewe.
Speletjieskamer,
restaurant, watergat,
verhitte swembad,
mini- superette
& OTM
|
| Tel:
014 572 3004 / Faks:
014 572 3789
|
| omaram@mweb.co.za
|
| www.omaramba.co.za
|
|
Magaliesberge
|

|
Magaliesberg Canopy
Tours by Die Sparkling Waters- Hotel
|
| Ervaar
die 2 400 miljoen
jaar oue Magaliesberge
tydens 'n unieke
toer deur die Ysterhoutkloof.
Elf platforms hoog
in die kloof se
rotswande is met
tien glykabels van
tot 140 m lank en
30 m bokant die
stroom verbind.
Opgeleide gidse
hou jou veilig en
boei jou met feite
oor die berg, die
ekologie en die
voël- en dierelewe.
|
| Tel:
014 535 0150
|
| info@magaliescanopytour.co.za
|
| www.magaliescanopytour.co.za
|
|
|
|
|
Rustenburg
|

|
Tom's Lodge B&B
|
| Gerieflike
gastehuis met 44
verhitte dubbel-
en enkelkamers,
'n stort, dakwaaier
en DSTV. Benodigdhede
soos koffie, suiker,
handdoeke, handewasseep
en toiletpapier
word verskaf.
|
| Tel:
014 0435 / Faks:
014 592 0436
|
| tomlodge@yebo.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|