Terug na Provinsies

 

Mosambiek

 

(( Wil u hier adverteer ? ))

Inhambane

Barra Lodge

Geniet 'n pretbelaaide vakansie.Skubaduik, snorkelriwwe, grootvisjag, swem saam walvishaaie, soutwater-kunsvlieghengel, perdry, Kajak, Quadfiets-safari's. 20 selfsorg- huisies (Vir 6) 20 casitasmet en suite-stort en -toilet. Aandete, B&B ingesluit. Slaaphut.

Tel: 011 314 3355 / Faks: 011 314 3239

reservations@barralodge.co.za

www.barralodge.co.za

Tofo

Paradise Dunes Selfsorg- Eenhede

Etniese selfsorg- eenhede in Toto met 2, 3 en 4 slaapkamers. 200m van die strand; 180º see-uitsig. Sluit beddegoed, muskietnette, eetgerei, koel- en vrieskaste, elektrisiteit en huishulp in. Reël ook toere.

Tel: 012 997 6307 / Sel: 082 894 6581

ivoryguesthouse@webmail.co.za

www.wheretostay.co.za

 

 

Algemeen

Mozambique Tourism Bureau

Vat die korste pad na die paradys! Inligting, akkomodasie en verpligte derdeparty- versekering.

Sel: 082 903 5589

www.moztour.com

Boas Maos

Moz Mar

180km teerpad vanaf Maputo. Sien seeperdjies in die skouspelagtige, ongerepte San Martino-kusmeer. Ons bied jou skubaduik langs ongerepte koraalriwwe en sien walvis-haaie. Padi-duikkursusse, diepseehengel, watersport, quadfietse en skermsweef. Tente tot luukse akkommodasie kan gereël word.

Sel: 082 322 5767

info@mozambiqueadventures.com

www.mozambiqueadventures.com

 

 

Xai-Xai

Sol E Mar

Luukse strandhuis reg op die strand. 210km noord van Maputo. Selfsorg. Ten volle toegerus en gediens. Vier dubbelkamers, elk met eie badkamer. Hou die dolfyne en walvisse dop vanaf die dek. Veilige strand en getypoel vir swem en snorkel. Braaigeriewe. Uitstekende hengelplek.

Tel: 012 342 8661 / Sel: 073 448 7835

rorie@absamail.co.za

Inhambane

Paindane Beach Resort

Egte paradys en Mosambiekse gasvryheid. Selfsorg-oord naby Inhambane. onbelemmerde uitsig oor Paindane-rif vanaf die 18 Mosambiekstyl- chalets en 33 kampeerplekke. Skubaduik, snorkel, diepsee- en strandhengel, boot- en dagritte. Restaurant en kroeg. Ideaal vir spanbou.

Sel: 082 569 3436 / Faks: 013 750 3202

paindane.sa@mweb.co.za

www.paindane.com