Port
Shepstone
|

|
Thandulula
|
| Ons
luukse safari-tentverblyf
is 'n unieke ervaring.
Ten volle toegerus
+ linne en badhandoeke.
Eie badkamer en
kombuis. Raak verslaaf
aan ontspanning
- word splinternuut
in ons natuur se
wilde weelde. Verken
die Suidkus-strande,
see-safari's, perdry,
diepseeduik, rekspronge
by Oribi Gorge &
Skemerkelk-bootvaartritte.
|
Tel: 039
681 3755
|
Sel:
082 430 3334 / 082 825 2993
|
| www.thandulula.com
|
|
Suidkus
|

|
Fun Holidays
|
| Breek
weg na Shelly Beach,
Uvongo en Margate
se pragtige strande.
As verhuringsagente
bied ons jou 'n
keuse van 'n groot
verskeidenheid selfsorg
- akkommodasie in
van die land se
heel mooiste bestemmings.
Hengel, bootritte,
skubaduik, swem,
nabygeleë gholfbane
en besigtigingsplekke.
|
| Tel:
039 312 8190 / Faks:
039 317 2732
|
| funhols@venturenet.co.za
|
| www.funholidays.co.za
|
|
|
|
|
Sodwanabaai
|

|
Mseni Lodge
|
| Luukse
houthuisies in die
bos. Paadjie na
wonderskone private
strand. Restaurant
vir alle etes. Kroeg
met see-uitsig.
Slaapkamers met
2 - 4 beddens; selfsorg-eenhede
met 5 beddens; huis
met see-uitsig en
8 beddens.
|
| Tel:
035 571 0284 / Faks:
035 571 0251
|
| info@mseni.co.za
|
| www.mseni.co.za
|
|
Drakensberge
|

|
Montusi Mountain
Lodge
|
| Ons
bied ruimte, gemak
en rustigheid. Kom
geniet die asemrowende
uitsig oor die berge
vanaf ons 14 luukse
individuele tuinsuites,
elk met sy eie aparte
sitkamer en patio.
Geniet die sonsondergang
oor die Amfiteater
en sluit die dag
af met 'n voortreflike
vyfgang- aandete.
|
| Tel:
036 438 6243 / Faks:
036 438 6566
|
| montusi@iafrica.com
|
| www.montusi.za.net
|
|
|
|
|
Drakensberge
|
|
|
| 
|
| Cathedral Peak Hotel
|
| Ontdek
vrede en rustigheid
by die bekroonde
uitspanplek, gesetel
in 20 000ha van
Zululandse wildernis.
Die klipchalets
met rietdakke is
genestel teen die
bergkruin met 'n
uitsig oor die rivier
onder en die Lebomboberge
in die verte. Geniet
bosveld-etes en
ontspan in ons swembad.
Binne maklike bereik
van Groot 5- wildreservate.
Ons bied met trots
skouspelagtige natuurskoon.
|
| Tel
en Faks: 035 595
8218/ 9
|
| info@leopardmountain.co.za
|
| www.leopardmountain.co.za
|
|
Toere
|
|
|

|
Destination
RSA (Pumba-Toere)
|
| Unieke
en bekostigbare
toere in Suid-Afrika,
Botswana, Lesotho
en Namibië.
Kom ontdek Zoeloeland,
die Drakensberg
en Lesotho.Botswana-toere
sluit in Okavango-
delta, Moremi, Nxai-pan,
Chobe en baie meer.
Spesialis-vlieghengel
/ -hengel-toere
na die Okavangorivier.
|
| Tel:
035 753 3677 / Faks:
035 753 5875
|
| info@destinationrsa.co.za
|
| www.destinationrsa.co.za
|
|
|
|
|
Margate
|

|
Billsbest-
Selfsorg
|
| Superakkommodasie
in vakansiehuise,
woonstelle en cabanas
in Margate en Ramsgate.
Ten volle toegerus
vir selfsorg. Daagliks
gratis gediens.
Private DSTV. Pragtige
strande, 4x4-roetes,
8 golfbane.
|
| Tel:039
314 4837 / Faks:
039 314 4393
|
| bbinfo@billsbest.co.za
|
| www.billsbest.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|