|
|
|
|
|
|
|
|
|
VEILIGHEID
NIE ONDERHANDELBAAR NIE |
|
|
|
Die veiligheid van
die boere gemeenskap is nie
onderhandelbaar nie. Derhalwe het die
TLU Bobaas Beskerming daar gestel
met die hoof doel
om landbou aangepaste beskermingstelsels aan
die georganiseerde landbou te
verskaf.
|

|
|
|
bobaas@tlu.co.za
|
|
|
WAT ‘N KOMBINASIE ! |
|
|
|
Na deeglike navorsing deur die veiligheids afdeling
van die TLU is die volgende stelsels vir
die bemarking aan die georganiseerde landbou
en enige iemand wat die diens benodig, bymekaargesit |
|
|
- ‘n Unieke alarm/plaaswerf bestuur stelsel. CELLSECURE
|
- ‘n Nood kommunikasiesentrum wat efektiewe steun blitsig kan monster na enige plek in die land waar een van sy lede trauma beleef. BATELEUR
|
- ‘n Oorkoepelende bedingingsforum vir beter voordele tov
beskerming vir die boer.
|
- Help met die organisering, opleiding en gebeurlikheidsplanne
van ondersteuningsgroepe.
|
|
|
|
KONSEP
|
|
|
|
Die Bobaas konsep is ingestel op voorkomende optrede maar kan tydens ‘n trauma
situasie blitsig hulp monster vanaf die
gemeenskap en meer in besonder vanaf elke lid se beskermingsgroep.
|
|
|
|
WAT DOEN BOBAAS
BESKERMING?
|
|
|
|
Versoen die twee komponente naamlik Cellsecure wat die
tegnologie komponent verskaf en Bateleur wat die diens lewer. Bestuur as ‘n
unieke Beskermingkonsep. |
|
|
|
Werf en bestuur ‘n konsultant in u gebied om ‘n behoorlike
deurlopende diens te lewer.
|
|
|
|
CELLSECURE STELSEL |
|
|
|
Tegnologiese gevorderde koordlose alarm bestuurstelsel met
binne en buite sensors.
|
|
|
|
Stuur vir u ‘n selfoon SMS boodskap as daar by die huis
gepeuter word of as een van u geliefdes ‘n draagbare paniek knoppie druk.
|
|
|
|
Passiewe Infrarooi opspoorders.
|
|
|
|
Onafhanklike krag bron.
|
|
|
|
BATELEUR NOOD KOMMUNIEKASIESENTRUM |
|
|
|
Het ten doel om in ‘n kort tyd nie net statutêre magte en
polisiëringsagentskappe nie, maar ook lede van die gemeenskap, spesifiek
persoonlike steungroepe, te verwittig van noodgevalle.
|
|
|
|
Meeste trauma gevalle word “gewen” of “verloor” binne die
eerste uur nadat die probleem ontstaan het.
Die Bateleur stelsel wat doeltreffende en toepaslike steun vinnig
aktiveer lewer veral ‘n groot bydra in
hierdie verband.Trauma kan
vele vorms aanneem bv :
|
|
|
|
|
|
- Moord en poging tot moord.
|
|
|
|
|
- Mediese toestande soos hartaanvalle, beroerte ens.
|
|
|
|
|
|
WAT BIED BATELEUR?
|
|
|
|
Registrasie
|
|
|
|
Registreer lid en afhanklikes op Bateleur Trauma databasis
en SMS stelsel.
|
|
|
|
Elektroniese rekordhouding van lid se data, bv
|
|
|
- Persoonlike besonderhede.
|
- Persoonlike
ondersteuningsgroepe.
|
|
|
- Voertuig besonderhede ens.
|
|
|
|
|
Monitering
|
|
|
|
Toegang tot ‘n 24 uur noodkommunikasiesentrum deur die
noodnommer vir die rapportering van trauma ongeag van waar in die RSA die lid
hom/haar bevind.
|
|
|
|
Noodkommunikasie
|
|
|
|
Aktivering van toepaslike ondersteuningsgroepe en
dissiplines na gelang van die situasie dmv die kort boodskap(SMS) metode asook
dmv normale kommunikasie kanale.
|
|
|
|
Aktivering van dienste sluit onder andere in:
|
|
|
- Persoonlike ondersteuningsgroep.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Netcare Mediese Afvoer in die RSA
|
|
|
|
Netcare mediese afvoer na die naaste en mees geskikte
mediese fasiliteit.
|
|
|
|
Afvoer geskiet per
voertuig, helikopter of vliegtuig
wat ookal die mees geskikte wyse van afvoer vir daardie spesifieke
sitiasie is.
|
|
|
|
Vervoer van lewensnoodsaaklike middele bv bloed, medikasie,
ens.
|
|
|
|
Repatriasie van beseerde persone en/of oorskot aan
gesinslede.
|
|
|
|
Bystand aan minderjariges.
|
|
|
|
“Nurse on Call”
|
|
|
|
Toegang tot ‘n 24 uur “Nurse on Call” sentrum waar oproepe
deur ervare mediese personeel behartig word.
|
|
|
|
Hierdie diens kan
lewensbelangrik wees, deurdat professionele mediese advies in tyd van nood per
telefoon aan u gegee word, totdat hulp opdaag.
|
|
|
|
Algemene telefoniese mediese navrae en advies.
|
|
|
|
Regsadvies in Trauma gevalle
|
|
|
|
Eerste regsmening mbt trauma gevalle indien ‘n lid dit
verlang. |
|
|
|
Die trauma voorval moet volledig op skrif aan Bateleur
beskikbaar gestel word waarna regsadvies op skrif gegee sal word.
|
|
|
|
NAVRAE
|
|
|
|
Chris van Zyl/Alta Povey
|
|
|
|
0836496814 / (012)8048031
|
|
|
|
bobaas@tlu.co.za
|
|
|